Sanaa

Sanaa
صنعاء

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Jemen Jemen
 Provinsie San‘a’ Governorate
 Koördinate 15°24′N 44°12′O / 15.400°N 44.200°O / 15.400; 44.200
 Gestig op 6de Eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 1 747 627
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 167 961
 Tydsone UTC +03:00
 Burgemeester Ahmed Al-Douaid

Sanaa (Arabies: صنعاء - ook gespel Sanaʽa of Sana) is die amptelike hoofstad en grootste stad van Jemen. Die stad het in 2004 'n bevolking van 1 747 627 gehad. Die historiese stadskern van Sanaa is in 1986 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys. Onder die Jemenitiese grondwet is Sanaa die hoofstad van die land[1], hoewel die setel van die internasionaal erkende regering na Aden verhuis het na die 21 September-rewolusie. Aden is in Maart 2015 deur president Abdrabbuh Mansur Hadi tot die tydelike hoofstad verklaar.[2]

  1. "Yemen's embattled president declares southern base temporary capital" (in Engels). DPA International. 21 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 21 Maart 2015.
  2. "Yemen's President Hadi declares new 'temporary capital'" (in Engels). Deutsche Welle. 21 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2015. Besoek op 21 Maart 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search